Peter Zapffe

Peter Zapffe in 1949.

Peter Wessel Zapffe (18 Desember 189912 Oktober 1990) was 'n Noorse metafisikus, skrywer, kunstenaar, prokureur en bergklimmer. Hy is dikwels bekend vir sy filosofies pessimistiese en fatalistiese siening van die menslike bestaan.[1] Sy stelsel van filosofie is geïnspireer deur die Duitse filosoof Arthur Schopenhauer, sowel as sy vaste voorspraak van antinatalisme.[2] Sy gedagtes oor die dwaling van die menslike lewe word in die opstel "The Last Messiah" (Noors: Den sidste Messias, 1933) weergegee. Hierdie essay is 'n korter weergawe van sy bekendste en onvertaalde werk, die filosofiese verhandeling "Oor die tragiese" (Om det tragiske, 1941).[1]

  1. 1,0 1,1 Tangenes, Gisle R. (Maart–April 2004). "The View from Mount Zapffe". Philosophy Now. Besoek op 12 April 2020.
  2. Zapffe het opgemerk dat kinders in die wêreld gebring word sonder toestemming of oordenking: {{quote|In ooreenstemming met my lewensopvatting, het ek gekies om nie kinders in die wêreld te bring nie. 'n Muntstuk word ondersoek, en eers na deeglike oorweging, aan 'n bedelaar gegee, terwyl 'n kind sonder aarseling in die kosmiese brutaliteit uitgeslinger word. (To Be a Human Being (1989–90); the philosopher Peter Wessel Zapffe in his 90th year (1990 dokumentêr, Tromsø Norway: Original Film AS[dooie skakel])).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy